Vars Linux Kubuntu installasie en tyd om weer Eclipse aan die gang te kry. Ek kan nie presies die proses onthou wat ek die vorige keer gevolg het. So vir die toekoms, hier is die stappe om te volg na ‘n vars Linux Mint (of Ubuntu) installasie. Dit is meestal ‘n […]
Category: Code
Projek 3
Hier is die vraag, wat gaan ons volgende probeer aanpak? Ek dink die hoofdoel moet wees om te probeer vir die eerste keer saam werk aan iets. Dink solank daaraan terwyl die Space Invaders-kloon einde se kant toe staan. Sit enige idees in die kommentaar onder. Ons kan later hierdie […]
Polymorphism
Een van my gunsteling Object Oriented Design/Programming eienskappe is Polymorphism. Ek het dit in die verlede heelwat in C# gebruik (sonder om te besef dat dit Polymorphism is) en dit het die lewe aansienlik makliker gemaak en my kode baie meer leesbaar. Met die skryf van ons games en Pong […]
EdSpace beplanning
In algehele terme is ons programme nog klein, maar met beperkte tyd is dit maklik (vir my) om fokus te verloor en nooit ‘n projek klaar te maak. Daarom is hieronder ‘n plan van wat ek beplan om te doen met voltooiingsdatums om te help. Voel vry om idees te […]
Open Asset Import Library (Assimp) – VS 2015
Net n vinnige beskrywing om assimp te laat werk met VS2015… Na vele probeer slae om die binêres self te maak met CMake (of soortgelyk), is dit toe eintlik baie maklik om dit in VS te kry en hoef jy nie self die binaries te maak nie. So hier is net […]
Bronbeheer
Om samewerking te vergemaklik benodig ons ‘n vorm van bronbeheer. Die opsies wat dadelik aangedink word is SVN en Github. SVN SVN word gebruik deur verskeie projekte/instansies en is maklik om te gebruik. Dit het wel beperkinge, maar werk goed vir kleiner projekte. ‘n Bediener word benodig. Ons opsies is […]
Nuttige biblioteke
Met die skuif na GLFW en die gebruik van die LearnOpenGL tutoriale is daar op ‘n klompie baie nuttige C++ tutoriale afgekom. Hierdie inskrywing se doel is om hulle te dokumenteer sodat die later makliker is om almal van hulle weer te gebruik vir nuwe projekte. Voeg gerus ander by wat jy […]
GLFW in Eclipse op Linux
Hierdie was ‘n verbasende lang proses om GLFW op Linux aan die gang te kry. Daar was vreeslik baie geGoogle en hopelik onthou ek al die stappie. Laai GLFW vir Linux af. Jy het nodig om die Source te download aangesien daar nie pre-compiled biblioteke vir Linux is > http://www.glfw.org/download.html […]
GLFW,GLEW & Visual Studio 2015 (C++)
Stap 1: Download GLFW – v3.2.1 – x86 en x64 GLEW – v2.0.0 – x86 Stap 2: Unzip na n folder wat vir jou sin maak, verkieslik iets wat op verskillende rekenaars sal werk, so nie in documents wat afhangend van die “user” is nie. Bv. C:\Users\XXXX\Documents\Visual Studio 2015\ gaan nie […]
3D Modelle
Hierdie artikel bevat inligting oor 3D modelle en hoe om dit te gebruik met OpenGL. Brei dit asseblief uit so ver moontlik. As ‘n begin, hier is 2 libraries wat spesifiek 3D voorwerpe in trek na jou program. Open Asset Import ondersteun onder andere Blender se .blend lêer tipes. http://assimp.sourceforge.net/ https://code.google.com/archive/p/lib3ds/
You must be logged in to post a comment.