Polymorphism

Een van my gunsteling Object Oriented Design/Programming eienskappe is Polymorphism. Ek het dit in die verlede heelwat in C# gebruik (sonder om te besef dat dit Polymorphism is) en dit het die lewe aansienlik makliker gemaak en my kode baie meer leesbaar. Met die skryf van ons games en Pong kon ek dit nie lekker […]

Pong bons vanaf paddle idee

Ok so het hierdie gekry op die internet oor hoe om die bal van die paddle af te laat bons… Eerstens het moes ek my bal n reghoek gemaak om dit maklikker te laat werk. Wil nog die sirkel weer maak werk. Ek het die volgende variables gebruik: balposisie_x, balposisie_y, balrigting_x, balrigting_y, balspoed, paddle_links_x, paddle_links_y, […]

Vinnige 3D Inleiding

Hier is hoe ek dit verstaan so as daar foute is laat weet dan fix ek dit. Ek begin sommer by die heel basic stuff so eerste goed mag dalk boring wees. Vertices A punt in die 3D wêreld word a vertex genoem (meervoud is vertices) en bestaan uit 3 komponente x, y en z […]