Nuttige biblioteke

Met die skuif na GLFW en die gebruik van die LearnOpenGL tutoriale is daar op ‘n klompie baie nuttige C++ tutoriale afgekom. Hierdie inskrywing se doel is om hulle te dokumenteer sodat die later makliker is om almal van hulle weer te gebruik vir nuwe projekte. Voeg gerus ander by wat jy […]

3D Modelle

Hierdie artikel bevat inligting oor 3D modelle en hoe om dit te gebruik met OpenGL. Brei dit asseblief uit so ver moontlik. As ‘n begin, hier is 2 libraries wat spesifiek 3D voorwerpe in trek na jou program. Open Asset Import  ondersteun onder andere Blender se .blend lêer tipes. http://assimp.sourceforge.net/ https://code.google.com/archive/p/lib3ds/

Vinnige 3D Inleiding

Hier is hoe ek dit verstaan so as daar foute is laat weet dan fix ek dit. Ek begin sommer by die heel basic stuff so eerste goed mag dalk boring wees. Vertices A punt in die 3D wêreld word a vertex genoem (meervoud is vertices) en bestaan uit 3 […]