3D Modelle

Hierdie artikel bevat inligting oor 3D modelle en hoe om dit te gebruik met OpenGL. Brei dit asseblief uit so ver moontlik.

As ‘n begin, hier is 2 libraries wat spesifiek 3D voorwerpe in trek na jou program. Open Asset Import  ondersteun onder andere Blender se .blend lêer tipes.

  • http://assimp.sourceforge.net/
  • https://code.google.com/archive/p/lib3ds/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *