Open Asset Import Library (Assimp) – VS 2015

Net n vinnige beskrywing om assimp te laat werk met VS2015…

Na vele probeer slae om die binêres self te maak met CMake (of soortgelyk), is dit toe eintlik baie maklik om dit in VS te kry en hoef jy nie self die binaries te maak nie.

So hier is net n vinnige beskrywing hoe dit gedoen word:

  • Maak jou projek oop in VS2015 (C++)
  • Gaan na “Solution Explorer” en klik regs op die projek
  • Kies “Manage NuGet Packages”:

ScreenShot237

  • Gaan na “Browse” en soek vir “assimp” of tik dievolgende in die “Package Mangager Console” in: “Install-Package assimp.v140”

ScreenShot238

  • Installeer dan assimp.v140.redist en assimp.v140
  • Maak seker die installasie was suksesvol:

ScreenShot239

  • Doen dieselfde vir assimp.v140 indien nodig.
  • Dit behoord dan te werk:

ScreenShot241.png

 

0 thoughts on “Open Asset Import Library (Assimp) – VS 2015”

Leave a Reply