Projek 2

Die idee om OpenGL te begin leer met ‘n Pong-kloon het goed gewerk. Almal het reggekry wat ons ingedagte gehad het en nog meer. Aangesien ons absoluut niks geweet het toe ons begin het was daar baie om op te tel en is daar baie dinge wat ons moontlik sal […]

Pong bons vanaf paddle idee

Ok so het hierdie gekry op die internet oor hoe om die bal van die paddle af te laat bons… Eerstens het moes ek my bal n reghoek gemaak om dit maklikker te laat werk. Wil nog die sirkel weer maak werk. Ek het die volgende variables gebruik: balposisie_x, balposisie_y, […]

Vinnige 3D Inleiding

Hier is hoe ek dit verstaan so as daar foute is laat weet dan fix ek dit. Ek begin sommer by die heel basic stuff so eerste goed mag dalk boring wees. Vertices A punt in die 3D wêreld word a vertex genoem (meervoud is vertices) en bestaan uit 3 […]

Eclipse, MinGW en OpenGL

Instruksies om Eclipse met MinGW aan die gang te kry en OpenGL biblioteek by te sit. Laai Eclipse CDT af > https://eclipse.org/cdt/downloads.php Laai MinGW af > http://www.mingw.org/category/wiki/download MinGW se installasie is ietwat snaaks. Wat jy basies aflaai is slegs ‘n programmetjie wat die res van MinGW van hulle hoofraam aftrek.  Ek het die […]

Pad voorentoe

Reg, so om miskien op die heel eenvoudigste te begin, laat ons ‘n baie eenvoudige Pong skryf. Al is dit nou net om die prentjie hierbo te teken of om ‘n hele 3D weergawe te maak. Dis jou keuse! Die doel hier is om enige bou proses probleme uit te […]

Idees

Goed om te maak Kloon eers goed waarvan ons hou: Detroit Commander Keen Anno 1602 Lost Vikings Gereedskap Source Control SVN Github Sagteware Eclipse QT GCC Dinge wat ons mag benodig Kunstenaar (ek kan nie regtig teken nie) Meer mense om deel te wees van die projek?