Open Asset Import Library (Assimp) – VS 2015

Net n vinnige beskrywing om assimp te laat werk met VS2015… Na vele probeer slae om die binêres self te maak met CMake (of soortgelyk), is dit toe eintlik baie maklik om dit in VS te kry en hoef jy nie self die binaries te maak nie. So hier is net n vinnige beskrywing hoe dit […]

GLFW,GLEW & Visual Studio 2015 (C++)

Stap 1: Download GLFW – v3.2.1  – x86 en x64 GLEW – v2.0.0 – x86 Stap 2: Unzip na n folder wat vir jou sin maak, verkieslik iets wat op verskillende rekenaars sal werk, so nie in documents wat afhangend van die “user” is nie. Bv.  C:\Users\XXXX\Documents\Visual Studio 2015\ gaan nie werk op alle rekenaars nie. […]

Pong bons vanaf paddle idee

Ok so het hierdie gekry op die internet oor hoe om die bal van die paddle af te laat bons… Eerstens het moes ek my bal n reghoek gemaak om dit maklikker te laat werk. Wil nog die sirkel weer maak werk. Ek het die volgende variables gebruik: balposisie_x, balposisie_y, balrigting_x, balrigting_y, balspoed, paddle_links_x, paddle_links_y, […]