“A drone is born” – Deel 1

10 February 2011 het ek 4 motors, 4 elektroniese spoed beheerders (ESC’s) en ‘n paar ander los komponente gekoop. Baie opgewonde oor die vooruitsig om vir my ‘n hommeltuig van die grond af op te bou, op daardie stadium het ons nog helikopters in LS gebruik en ‘n hommeltuig was gesien as n onstabiele tipe […]

Die groter prentjie

Die laaste paar maande het ek heelwat tyd spandeer om kleiner en kleiner elektroniese komponente te probeer soldeer. In vandag se dae is dit beter om oppervlak-komponente te gebruik, selfs vir jou projekte by die huis. Hulle is goedkoper as “through hole” komponente en dit is ook heelwat makliker om stroombaanbordjies vir hulle te ontwerp […]

ESP8266 Resensie

Oorsig In my soektog na n manier om n sub 1GHz tranceiver te bridge met n WLAN het ek op hierdie bitter cool chip afgekom. Het toe twee modules vir amper niks (€10 met aflewering) op ebay bestel om dit bietjie te toets en gedink ek deel my bevindinge met julle. Hardeware Die magic chip […]

Polymorphism

Een van my gunsteling Object Oriented Design/Programming eienskappe is Polymorphism. Ek het dit in die verlede heelwat in C# gebruik (sonder om te besef dat dit Polymorphism is) en dit het die lewe aansienlik makliker gemaak en my kode baie meer leesbaar. Met die skryf van ons games en Pong kon ek dit nie lekker […]

Vinnige 3D Inleiding

Hier is hoe ek dit verstaan so as daar foute is laat weet dan fix ek dit. Ek begin sommer by die heel basic stuff so eerste goed mag dalk boring wees. Vertices A punt in die 3D wêreld word a vertex genoem (meervoud is vertices) en bestaan uit 3 komponente x, y en z […]