Bronbeheer

Om samewerking te vergemaklik benodig ons ‘n vorm van bronbeheer. Die opsies wat dadelik aangedink word is SVN en Github.

SVN

SVN word gebruik deur verskeie projekte/instansies en is maklik om te gebruik. Dit het wel beperkinge, maar werk goed vir kleiner projekte. ‘n Bediener word benodig. Ons opsies is of om self ‘n bedierer te skep of ‘n diens soos Assembla te gebruik. Die struikelblok met SVN is soos hierdie gebruiker saam gevat: “Since you maintain a “working copy” on your desktop, I’ve broken the fragile link between the desktop app and the online repository. I’ve broken Subversion about every way possible, and learned how to manually remove the sync

Git

Git het vinnig gewild geword en verskaf ‘n bediener by Github. Om private kodebank te skep vereis wel  ‘n betaalrekening. Publieke kodebanke kan deur almal besigtig word, maar beheer oor wie kan bydrae word verskaf. Dit is moontlik die beste opsie (in my opinie).

Alternatiewe

  • Mecurial met hosting by Bitbucket
  • Microsoft Team Foundation Server

Enige ander voorstelle?

Leave a Reply