RetroPie Arcade Part 4 – Completing the build

 Part 1, part 2 and part 3 of this build can be found in the links. In this post we will look at how to complete the build now that we have Retropie running on the Raspberry Pi, the screen working and an enclosure to put everything in. Controller The initial planning for this project I included […]

RetroPie Arcade Part 3 – The enclosure

Part 1 and part 2 of this build can be found in links. The size of the enclosure, and the whole system, was completely dictated by the size of the screen I decided to use. The initial idea was to buy cheap portable game systems from eBay, remove whatever was inside and replace with my […]

RetroPie Arcade Part 2 – The screen

Part 1 can be found here. My aim for this project was to fit the largest screen possible that I would consider portable. Just based on availability and the screen sizes of cellphones I decided that 5″ was the size to aim for. For  reasons I cannot remember this did not happen and I settled […]

Spanwerk en bronbeheer met Bitbucket

Projek 3 is om saam te werk. Vir daardie doel is bronbeheer nodig waartoe almal toegang het. Bitbucket bied die antwoord. Bitbucket Wat is Bitbucket? Bitbucket is ‘n diens vir “cloud” bronbeheer. In plaas van self ‘n toegewyde bediener vir bronbeheer te skep gebruik jy Bitbucket as jou bediener. Dit maak dit maklik om dan enige […]

Hoe om ‘n makefile te skryf

Wat is ‘n makefile en waarom sal jy een wil maak? Goeie vraag, maar voor ons begin weet dat ek moontlik niks meer as jy weet en hierdie inskrywing net die stappe meld wat ek geneem het om ‘n projek in beide Windows en Linux saam te stel. Wat is ‘n makefile? ‘n Makefile is […]

Herstel van ‘n Nexus 5X

Hoe maklik is dit om jou selfoon self te herstel? Verlede jaar het ek probeer my Sony Xperia Z3 se glas agterkant te herstel en nie regtig daarin geslaag. Ek gaan weer probeer, maar die Z3 is miskien nie die maklikste foon om te herstel met gom wat meeste parte in plek hou. Daar was […]

Skoon Eclipse Linux instalasie

Vars Linux Kubuntu installasie en tyd om weer Eclipse aan die gang te kry. Ek kan nie presies die proses onthou wat ek die vorige keer gevolg het. So vir die toekoms, hier is die stappe om te volg na ‘n vars Linux Mint (of Ubuntu) installasie. Dit is meestal ‘n samevatting van stappe wat ek […]

Duke soos in die ou tyd

eBay is wonderlik. Wonderlik, maar gevaarlik. Dit is waar jy geld onnodiglik uitgee op goed wat jy nie nodig het nie. En dit is presies hoe ek opgeeindig het met twee skootrekenaars vanuit die vorige millenium. Die rekenaars Compaq Contura 420C Die eerste een is ‘n Compaq Contura 420C uit 1995. Dit hardloop ‘n 486 […]

Hardeware kode-konfyt

Idee Een naweek afgestaan aan ‘n “code jam” gefokus op ingebedde kode. ‘n Projek klein genoeg om in een naweek klaar te maak word gekies en almal probeer hulle eie implementasie en help mekaar met elk se oplossings. Tydlyn Nou tot Vrydag -1 maand voor dié naweek: Bespreek moontlike projekte Vrydag -1 maand voor dié […]