Hierdie was ‘n verbasende lang proses om GLFW op Linux aan die gang te kry. Daar was vreeslik baie geGoogle en hopelik onthou ek al die stappie. Laai GLFW vir Linux af. Jy het nodig om die Source te download aangesien daar nie pre-compiled biblioteke vir Linux is > http://www.glfw.org/download.html […]
Tag: Eclipse
Eclipse, MinGW en OpenGL
Instruksies om Eclipse met MinGW aan die gang te kry en OpenGL biblioteek by te sit. Laai Eclipse CDT af > https://eclipse.org/cdt/downloads.php Laai MinGW af > http://www.mingw.org/category/wiki/download MinGW se installasie is ietwat snaaks. Wat jy basies aflaai is slegs ‘n programmetjie wat die res van MinGW van hulle hoofraam aftrek. Ek het die […]
You must be logged in to post a comment.