Projek 3

Hier is die vraag, wat gaan ons volgende probeer aanpak? Ek dink die hoofdoel moet wees om te probeer vir die eerste keer saam werk aan iets. Dink solank daaraan terwyl die Space Invaders-kloon einde se kant toe staan. Sit enige idees in die kommentaar onder. Ons kan later hierdie […]

Spaar geld, speel die oues

Twee goed om mee te begin Ek is seker ek gaan myself weerspreek Nostalgie maak my opinie min werd So die ander dag speel ek die nuutste Doom (2016)… Sien, daar weerspreek ek myself reeds, vertel almal hulle moet ou speletjies speel terwyl ek myself besig hou met nuwes. In […]

EdSpace beplanning

In algehele terme is ons programme nog klein, maar met beperkte tyd is dit maklik (vir my) om fokus te verloor en nooit ‘n projek klaar te maak. Daarom is hieronder ‘n plan van wat ek beplan om te doen met voltooiingsdatums om te help. Voel vry om idees te […]

Bronbeheer

Om samewerking te vergemaklik benodig ons ‘n vorm van bronbeheer. Die opsies wat dadelik aangedink word is SVN en Github. SVN SVN word gebruik deur verskeie projekte/instansies en is maklik om te gebruik. Dit het wel beperkinge, maar werk goed vir kleiner projekte. ‘n Bediener word benodig. Ons opsies is […]

Afrikaanse rekenaarterme en lisensies

Afrikaans Nie dat dit die doel was, maar so ver is meeste van die inskrywings op die joernaal in Afrikaans en verbasend genoeg het ons geneig om Afrikaanse rekenaarterme te gebruik. Nie te sleg nie! Om te help met verdere inskrywings het ek hierdie gevind: Afrikaanse rekenaarterme Lisensies Iets om ingedagte […]

Nuttige biblioteke

Met die skuif na GLFW en die gebruik van die LearnOpenGL tutoriale is daar op ‘n klompie baie nuttige C++ tutoriale afgekom. Hierdie inskrywing se doel is om hulle te dokumenteer sodat die later makliker is om almal van hulle weer te gebruik vir nuwe projekte. Voeg gerus ander by wat jy […]

GLFW in Eclipse op Linux

Hierdie was ‘n verbasende lang proses om GLFW op Linux aan die gang te kry. Daar was vreeslik baie geGoogle en hopelik onthou ek al die stappie. Laai GLFW vir Linux af. Jy het nodig om die Source te download  aangesien daar nie pre-compiled biblioteke vir Linux is > http://www.glfw.org/download.html […]

3D Modelle

Hierdie artikel bevat inligting oor 3D modelle en hoe om dit te gebruik met OpenGL. Brei dit asseblief uit so ver moontlik. As ‘n begin, hier is 2 libraries wat spesifiek 3D voorwerpe in trek na jou program. Open Asset Import  ondersteun onder andere Blender se .blend lĂȘer tipes. http://assimp.sourceforge.net/ https://code.google.com/archive/p/lib3ds/

Projek 2

Die idee om OpenGL te begin leer met ‘n Pong-kloon het goed gewerk. Almal het reggekry wat ons ingedagte gehad het en nog meer. Aangesien ons absoluut niks geweet het toe ons begin het was daar baie om op te tel en is daar baie dinge wat ons moontlik sal […]

Eclipse, MinGW en OpenGL

Instruksies om Eclipse met MinGW aan die gang te kry en OpenGL biblioteek by te sit. Laai Eclipse CDT af > https://eclipse.org/cdt/downloads.php Laai MinGW af > http://www.mingw.org/category/wiki/download MinGW se installasie is ietwat snaaks. Wat jy basies aflaai is slegs ‘n programmetjie wat die res van MinGW van hulle hoofraam aftrek.  Ek het die […]