Pad voorentoe

Reg, so om miskien op die heel eenvoudigste te begin, laat ons ‘n baie eenvoudige Pong skryf. Al is dit nou net om die prentjie hierbo te teken of om ‘n hele 3D weergawe te maak. Dis jou keuse! Die doel hier is om enige bou proses probleme uit te […]

Idees

Goed om te maak Kloon eers goed waarvan ons hou: Detroit Commander Keen Anno 1602 Lost Vikings Gereedskap Source Control SVN Github Sagteware Eclipse QT GCC Dinge wat ons mag benodig Kunstenaar (ek kan nie regtig teken nie) Meer mense om deel te wees van die projek?

Waarom

So wat kan ons hier maak? Ek hoop om iets te leer, meestal C++. Op die oomblik is ek ook nie veel gepla met wie dit lees so hou dit in Afrikaans vir ‘n verandering. Wanneer daar iets is om oor te begin praat kan dit tweetalig gaan. Die hele […]