Pad voorentoe

Reg, so om miskien op die heel eenvoudigste te begin, laat ons ‘n baie eenvoudige Pong skryf. Al is dit nou net om die prentjie hierbo te teken of om ‘n hele 3D weergawe te maak. Dis jou keuse!

Die doel hier is om enige bou proses probleme uit te sorteer en ‘n idee te kry van wat benodig word, EN om mekaar te help met enige probleme.

Sit sommer in die comments hier onder enige iets wat jy doen of skryf ‘n nuwe post met jou gevolgtrekkinge.

Compilers om na te kyk:

  • Visual Studio
  • MinGW
  • Cygwin
  • Notepad++

0 thoughts on “Pad voorentoe”

    1. Cool, het dit ook nou aan die gang. Lyk of daar net n klein foutjie in die code ook is, mens moet eers glutInitWindowSize() en glutInitWindowPosition() call voor glutCreateWindow() anders kan mens nie die grote en posisie verstel nie.

Leave a Reply