If you are like me, you often find yourself opening some electronic device to see what makes it tick and maybe discover some new magic part. Recently this was the case with some new parts that I bought for my FPV drone and could not help noticing how many of […]
Category: Electronics
RetroPie Arcade Part 2 – The screen
Part 1 can be found here. My aim for this project was to fit the largest screen possible that I would consider portable. Just based on availability and the screen sizes of cellphones I decided that 5″ was the size to aim for. For reasons I cannot remember this did […]
‘n RetroPie projek (Deel 1) / Another RetroPie Project (Part 1)
Retropie is al ‘n geruime tyd beskikbaar en daar is vele projekte op die internet wat daarvan gebruik maak. Hierdie is net nog een met die stappe wat ek gevolg het. Indien jy nog nie van Retropie gehoor het, het ek vir jou ‘n verrassing. Retropie is ‘n nabootser vir […]
“A drone is born” – Deel 1
10 February 2011 het ek 4 motors, 4 elektroniese spoed beheerders (ESC’s) en ‘n paar ander los komponente gekoop. Baie opgewonde oor die vooruitsig om vir my ‘n hommeltuig van die grond af op te bou, op daardie stadium het ons nog helikopters in LS gebruik en ‘n hommeltuig was […]
Die groter prentjie
Die laaste paar maande het ek heelwat tyd spandeer om kleiner en kleiner elektroniese komponente te probeer soldeer. In vandag se dae is dit beter om oppervlak-komponente te gebruik, selfs vir jou projekte by die huis. Hulle is goedkoper as “through hole” komponente en dit is ook heelwat makliker om […]
Herstel van ‘n Nexus 5X
Hoe maklik is dit om jou selfoon self te herstel? Verlede jaar het ek probeer my Sony Xperia Z3 se glas agterkant te herstel en nie regtig daarin geslaag. Ek gaan weer probeer, maar die Z3 is miskien nie die maklikste foon om te herstel met gom wat meeste parte […]
Hardeware kode-konfyt
Idee Een naweek afgestaan aan ‘n “code jam” gefokus op ingebedde kode. ‘n Projek klein genoeg om in een naweek klaar te maak word gekies en almal probeer hulle eie implementasie en help mekaar met elk se oplossings. Tydlyn Nou tot Vrydag -1 maand voor dié naweek: Bespreek moontlike projekte […]
ESP8266 Resensie
Oorsig In my soektog na n manier om n sub 1GHz tranceiver te bridge met n WLAN het ek op hierdie bitter cool chip afgekom. Het toe twee modules vir amper niks (€10 met aflewering) op ebay bestel om dit bietjie te toets en gedink ek deel my bevindinge met […]
You must be logged in to post a comment.