Duke soos in die ou tyd

eBay is wonderlik. Wonderlik, maar gevaarlik. Dit is waar jy geld onnodiglik uitgee op goed wat jy nie nodig het nie. En dit is presies hoe ek opgeeindig het met twee skootrekenaars vanuit die vorige millenium. Die rekenaars Compaq Contura 420C Die eerste een is ‘n Compaq Contura 420C uit […]

Kan jy nou meer?!

Ek het onlangs op ‘n interessante Starcraft nuusbrokkie afgekom en gedink ek moet dit deel. Toe het ek gewonder watter ander semi-interessante speletjie-feite daar is om te deel. Hier is die bestes waaraan ek vinnig kon dink. Starcraft aktiveringskode Vir die oorspronklike Starcraft moes ‘n 13-syfer aktiveringskde ingetik word by […]

Spaar geld, speel die oues

Twee goed om mee te begin Ek is seker ek gaan myself weerspreek Nostalgie maak my opinie min werd So die ander dag speel ek die nuutste Doom (2016)… Sien, daar weerspreek ek myself reeds, vertel almal hulle moet ou speletjies speel terwyl ek myself besig hou met nuwes. In […]