Eclipse, MinGW en OpenGL

Instruksies om Eclipse met MinGW aan die gang te kry en OpenGL biblioteek by te sit. Laai Eclipse CDT af > https://eclipse.org/cdt/downloads.php Laai MinGW af > http://www.mingw.org/category/wiki/download MinGW se installasie is ietwat snaaks. Wat jy basies aflaai is slegs ‘n programmetjie wat die res van MinGW van hulle hoofraam aftrek.  Ek het die […]