Nuttige biblioteke

Met die skuif na GLFW en die gebruik van die LearnOpenGL tutoriale is daar op ‘n klompie baie nuttige C++ tutoriale afgekom. Hierdie inskrywing se doel is om hulle te dokumenteer sodat die later makliker is om almal van hulle weer te gebruik vir nuwe projekte. Voeg gerus ander by wat jy […]

GLFW in Eclipse op Linux

Hierdie was ‘n verbasende lang proses om GLFW op Linux aan die gang te kry. Daar was vreeslik baie geGoogle en hopelik onthou ek al die stappie. Laai GLFW vir Linux af. Jy het nodig om die Source te download  aangesien daar nie pre-compiled biblioteke vir Linux is > http://www.glfw.org/download.html […]

GLFW,GLEW & Visual Studio 2015 (C++)

Stap 1: Download GLFW – v3.2.1  – x86 en x64 GLEW – v2.0.0 – x86 Stap 2: Unzip na n folder wat vir jou sin maak, verkieslik iets wat op verskillende rekenaars sal werk, so nie in documents wat afhangend van die “user” is nie. Bv.  C:\Users\XXXX\Documents\Visual Studio 2015\ gaan nie […]

Projek 2

Die idee om OpenGL te begin leer met ‘n Pong-kloon het goed gewerk. Almal het reggekry wat ons ingedagte gehad het en nog meer. Aangesien ons absoluut niks geweet het toe ons begin het was daar baie om op te tel en is daar baie dinge wat ons moontlik sal […]

Vinnige 3D Inleiding

Hier is hoe ek dit verstaan so as daar foute is laat weet dan fix ek dit. Ek begin sommer by die heel basic stuff so eerste goed mag dalk boring wees. Vertices A punt in die 3D wêreld word a vertex genoem (meervoud is vertices) en bestaan uit 3 […]

Eclipse, MinGW en OpenGL

Instruksies om Eclipse met MinGW aan die gang te kry en OpenGL biblioteek by te sit. Laai Eclipse CDT af > https://eclipse.org/cdt/downloads.php Laai MinGW af > http://www.mingw.org/category/wiki/download MinGW se installasie is ietwat snaaks. Wat jy basies aflaai is slegs ‘n programmetjie wat die res van MinGW van hulle hoofraam aftrek.  Ek het die […]

Pad voorentoe

Reg, so om miskien op die heel eenvoudigste te begin, laat ons ‘n baie eenvoudige Pong skryf. Al is dit nou net om die prentjie hierbo te teken of om ‘n hele 3D weergawe te maak. Dis jou keuse! Die doel hier is om enige bou proses probleme uit te […]