Bronbeheer

Om samewerking te vergemaklik benodig ons ‘n vorm van bronbeheer. Die opsies wat dadelik aangedink word is SVN en Github. SVN SVN word gebruik deur verskeie projekte/instansies en is maklik om te gebruik. Dit het wel beperkinge, maar werk goed vir kleiner projekte. ‘n Bediener word benodig. Ons opsies is […]

Nuttige biblioteke

Met die skuif na GLFW en die gebruik van die LearnOpenGL tutoriale is daar op ‘n klompie baie nuttige C++ tutoriale afgekom. Hierdie inskrywing se doel is om hulle te dokumenteer sodat die later makliker is om almal van hulle weer te gebruik vir nuwe projekte. Voeg gerus ander by wat jy […]

GLFW,GLEW & Visual Studio 2015 (C++)

Stap 1: Download GLFW – v3.2.1  – x86 en x64 GLEW – v2.0.0 – x86 Stap 2: Unzip na n folder wat vir jou sin maak, verkieslik iets wat op verskillende rekenaars sal werk, so nie in documents wat afhangend van die “user” is nie. Bv.  C:\Users\XXXX\Documents\Visual Studio 2015\ gaan nie […]

Eclipse, MinGW en OpenGL

Instruksies om Eclipse met MinGW aan die gang te kry en OpenGL biblioteek by te sit. Laai Eclipse CDT af > https://eclipse.org/cdt/downloads.php Laai MinGW af > http://www.mingw.org/category/wiki/download MinGW se installasie is ietwat snaaks. Wat jy basies aflaai is slegs ‘n programmetjie wat die res van MinGW van hulle hoofraam aftrek.  Ek het die […]