Afrikaanse rekenaarterme en lisensies

Afrikaans

Nie dat dit die doel was, maar so ver is meeste van die inskrywings op die joernaal in Afrikaans en verbasend genoeg het ons geneig om Afrikaanse rekenaarterme te gebruik. Nie te sleg nie! Om te help met verdere inskrywings het ek hierdie gevind: Afrikaanse rekenaarterme

Lisensies

Iets om ingedagte te hoe vir ontwikkeling is lisensies. Sover word slegs oopbronsagteware en biblioteke gebruik. Deur dit vol te hou behoort verspreiding later makliker, eenvoudige en moontlik goedkoper te wees.

Leave a Reply