Kan jy nou meer?!

Ek het onlangs op ‘n interessante Starcraft nuusbrokkie afgekom en gedink ek moet dit deel. Toe het ek gewonder watter ander semi-interessante speletjie-feite daar is om te deel. Hier is die bestes waaraan ek vinnig kon dink. Starcraft aktiveringskode Vir die oorspronklike Starcraft moes ‘n 13-syfer aktiveringskde ingetik word by installasie. Ek het Starcraft baie, […]

OpenTTD resensie… wel soortvan

Na my vorige inskrywing Spaar geld, speel die oues is ek sommer weer lus vir Transport Tycoon. Kom ons kyk bietjie na die oorspronklike en ook wat op die oomblik beskikbaar is. Die pappie OpenTTD is natuurlik gebaseer op Transport Tycoon. Geskryf deur Chris Sawyer en uitgereik in 1994, Transport Tycoon is vir my een van die beste […]

Spaar geld, speel die oues

Twee goed om mee te begin Ek is seker ek gaan myself weerspreek Nostalgie maak my opinie min werd So die ander dag speel ek die nuutste Doom (2016)… Sien, daar weerspreek ek myself reeds, vertel almal hulle moet ou speletjies speel terwyl ek myself besig hou met nuwes. In elk geval, ek was besig […]