Projek 2

Die idee om OpenGL te begin leer met ‘n Pong-kloon het goed gewerk. Almal het reggekry wat ons ingedag te gehad het en nog meer. Aangesien ons absoluut niks geweet het toe ons begin het was daar baie om op te tel en is daar baie dinge wat ons moontlik sal verander vir die volgende […]

Vinnige 3D Inleiding

Hier is hoe ek dit verstaan so as daar foute is laat weet dan fix ek dit. Ek begin sommer by die heel basic stuff so eerste goed mag dalk boring wees. Vertices A punt in die 3D wêreld word a vertex genoem (meervoud is vertices) en bestaan uit 3 komponente x, y en z […]

Eclipse, MinGW en OpenGL

Instruksies om Eclipse met MinGW aan die gang te kry en OpenGL biblioteek by te sit. Laai Eclipse CDT af > https://eclipse.org/cdt/downloads.php Laai MinGW af > http://www.mingw.org/category/wiki/download MinGW se installasie is ietwat snaaks. Wat jy basies aflaai is slegs ‘n programmetjie wat die res van MinGW van hulle hoofraam aftrek.  Ek het die volgende pakkette gekies en dan […]

Pad voorentoe

Reg, so om miskien op die heel eenvoudigste te begin, laat ons ‘n baie eenvoudige Pong skryf. Al is dit nou net om die prentjie hierbo te teken of om ‘n hele 3D weergawe te maak. Dis jou keuse! Die doel hier is om enige bou proses probleme uit te sorteer en ‘n idee te […]

Idees

Goed om te maak Kloon eers goed waarvan ons hou: Detroit Commander Keen Anno 1602 Lost Vikings Gereedskap Source Control SVN Github Sagteware Eclipse QT GCC Dinge wat ons mag benodig Kunstenaar (ek kan nie regtig teken nie) Meer mense om deel te wees van die projek?

Waarom

So wat kan ons hier maak? Ek hoop om iets te leer, meestal C++. Op die oomblik is ek ook nie veel gepla met wie dit lees so hou dit in Afrikaans vir ‘n verandering. Wanneer daar iets is om oor te begin praat kan dit tweetalig gaan. Die hele storie, of idee, het begin […]