Attitude estimation using IMU sensors

In this post I want to talk a bit about the use of accelerometer and gyroscope sensors to perform attitude (roll, pitch and yaw) estimations. Systems that perform these kind of tasks are often referred to as AHRS (Attitude and Heading Reference System) and is commonly used where it is important to know the attitude […]

Spanwerk en bronbeheer met Bitbucket

Projek 3 is om saam te werk. Vir daardie doel is bronbeheer nodig waartoe almal toegang het. Bitbucket bied die antwoord. Bitbucket Wat is Bitbucket? Bitbucket is ‘n diens vir “cloud” bronbeheer. In plaas van self ‘n toegewyde bediener vir bronbeheer te skep gebruik jy Bitbucket as jou bediener. Dit maak dit maklik om dan enige […]

Hoe om ‘n makefile te skryf

Wat is ‘n makefile en waarom sal jy een wil maak? Goeie vraag, maar voor ons begin weet dat ek moontlik niks meer as jy weet en hierdie inskrywing net die stappe meld wat ek geneem het om ‘n projek in beide Windows en Linux saam te stel. Wat is ‘n makefile? ‘n Makefile is […]

Skoon Eclipse Linux instalasie

Vars Linux Kubuntu installasie en tyd om weer Eclipse aan die gang te kry. Ek kan nie presies die proses onthou wat ek die vorige keer gevolg het. So vir die toekoms, hier is die stappe om te volg na ‘n vars Linux Mint (of Ubuntu) installasie. Dit is meestal ‘n samevatting van stappe wat ek […]

Hardeware kode-konfyt

Idee Een naweek afgestaan aan ‘n “code jam” gefokus op ingebedde kode. ‘n Projek klein genoeg om in een naweek klaar te maak word gekies en almal probeer hulle eie implementasie en help mekaar met elk se oplossings. Tydlyn Nou tot Vrydag -1 maand voor dié naweek: Bespreek moontlike projekte Vrydag -1 maand voor dié […]

Projek 3

Hier is die vraag, wat gaan ons volgende probeer aanpak? Ek dink die hoofdoel moet wees om te probeer vir die eerste keer saam werk aan iets. Dink solank daaraan terwyl die Space Invaders-kloon einde se kant toe staan. Sit enige idees in die kommentaar onder. Ons kan later hierdie bladsy opdateer met die gevolgtrekkinge. […]

Polymorphism

Een van my gunsteling Object Oriented Design/Programming eienskappe is Polymorphism. Ek het dit in die verlede heelwat in C# gebruik (sonder om te besef dat dit Polymorphism is) en dit het die lewe aansienlik makliker gemaak en my kode baie meer leesbaar. Met die skryf van ons games en Pong kon ek dit nie lekker […]

EdSpace beplanning

In algehele terme is ons programme nog klein, maar met beperkte tyd is dit maklik (vir my) om fokus te verloor en nooit ‘n projek klaar te maak. Daarom is hieronder ‘n plan van wat ek beplan om te doen met voltooiingsdatums om te help. Voel vry om idees te steel indien hulle goed genoeg […]

Bronbeheer

Om samewerking te vergemaklik benodig ons ‘n vorm van bronbeheer. Die opsies wat dadelik aangedink word is SVN en Github. SVN SVN word gebruik deur verskeie projekte/instansies en is maklik om te gebruik. Dit het wel beperkinge, maar werk goed vir kleiner projekte. ‘n Bediener word benodig. Ons opsies is of om self ‘n bedierer […]