Herstel van ‘n Nexus 5X

Hoe maklik is dit om jou selfoon self te herstel? Verlede jaar het ek probeer my Sony Xperia Z3 se glas agterkant te herstel en nie regtig daarin geslaag. Ek gaan weer probeer, maar die Z3 is miskien nie die maklikste foon om te herstel met gom wat meeste parte in plek hou. Daar was […]

Duke soos in die ou tyd

eBay is wonderlik. Wonderlik, maar gevaarlik. Dit is waar jy geld onnodiglik uitgee op goed wat jy nie nodig het nie. En dit is presies hoe ek opgeeindig het met twee skootrekenaars vanuit die vorige millenium. Die rekenaars Compaq Contura 420C Die eerste een is ‘n Compaq Contura 420C uit 1995. Dit hardloop ‘n 486 […]

Hardeware kode-konfyt

Idee Een naweek afgestaan aan ‘n “code jam” gefokus op ingebedde kode. ‘n Projek klein genoeg om in een naweek klaar te maak word gekies en almal probeer hulle eie implementasie en help mekaar met elk se oplossings. Tydlyn Nou tot Vrydag -1 maand voor dié naweek: Bespreek moontlike projekte Vrydag -1 maand voor dié […]

ESP8266 Resensie

Oorsig In my soektog na n manier om n sub 1GHz tranceiver te bridge met n WLAN het ek op hierdie bitter cool chip afgekom. Het toe twee modules vir amper niks (€10 met aflewering) op ebay bestel om dit bietjie te toets en gedink ek deel my bevindinge met julle. Hardeware Die magic chip […]